Mesopotamiese mitologie

Die Mesopotamiese mitologie verwys na die godsdiensoortuigings en -praktyke van die Sumeriërs, Akkadiërs, Assiriërs, Babiloniërs en latere migrerende Arameërs en Chaldeërs wat 4 200 jaar lank, van die middel van die 4de millennium v.C. tot omstreeks die 10de eeu n.C., in Mesopotamië gewoon het.[1]

Die streek het die huidige Irak, Koeweit, Suidoos-Turkye en Noordoos-Sirië ingesluit.

  1. Simo Parpola (c. 2004). "Assyrian Identity in Ancient Times and Today" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Augustus 2017. Besoek op 23 November 2014. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne