Messerschmitt Me 163 Komet | |
---|---|
Tipe | Vuurpyl aangedrewe vegvliegtuig |
Vervaardiger | Messerschmitt |
Ontwerp deur | Dr. Alexander Lippisch |
Nooiensvlug | 23 Junie 1943 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | 370 |
Die Messerschmitt Me 163 Komet was 'n vuurpyl aangedrewe vegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Toe die vliegtuig die eerste keer bomwerpers aangeval het, het dit 'n groot vrees by die Geallieerdes ingeboesem omrede dit byna twee keer so vinnig was hulle vegvliegtuie.