Messerschmitt Me 323 | |
---|---|
Tipe | Transportvliegtuig |
Vervaardiger | Messerschmitt |
Nooiensvlug | April 1941 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Vervaardig | 1942-1944 |
Aantal gebou | 198 |
Ontwikkel van | Messerschmitt Me 321 |
Die Messerschmitt Me 323 was 'n Duitse sesmotorige vragvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Dit was die enigste sesmotorige vliegtuig wat gedurende die oorlog gebruik is.