Messier 89
|
|
Messier 89 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
|
Soort stelsel |
Elliptiese sterrestelsel
|
Sterrebeeld |
Maagd
|
Tipe |
E, LINER, HIISy2
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
12h 35m 39,8s
|
Deklinasie |
+12º 33' 23"
|
Skynmagnitude |
10,73
|
Besonderhede
|
Afstand (ligjaar) |
50 miljoen
|
Skynbare grootte |
5,1 × 4,7 boogminute
|
Rooiverskuiwing |
0,001134 ± 0,000014
|
Ander name |
M89, NGC 4552, UGC 7760, PGC 41968
|
|
Messier 89 of M89 (ook bekend as NGC 4552) is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M89 behoort tot die Virgo-sterrestelselswerm.[1]
- ↑ "Elliptical Galaxy SEDS: Messier 89". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2008. Besoek op 27 Oktober 2012.