Messier 88 | ||||
![]() | ||||
Messier 81 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Berenike se Hare | |||
Tipe | SA(rs)b, HII Sy2 | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 31m 59,2s | |||
Deklinasie | +14º 25' 14" | |||
Skynmagnitude | 10,4 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 47 miljoen | |||
Skynbare grootte | 6,9 × 3,7 boogminute | |||
Ander name | M88, NGC 4501, UGC 7675, PGC 41517, VCC 1401 | |||
|
Messier 88 of M88 (ook bekend as NGC 4501) is ’n spiraalsterrestelsel sowat 47 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.