Messier 94

Messier 94
Soort stelsel Spiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Jaghonde
Tipe (R)SA(r)ab, LINER
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 50m 53,1s
Deklinasie +41º 07' 14"
Skynmagnitude 8,99
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 16 miljoen
Skynbare grootte  11,2 × 9,1 boogminute
Ander name M94, NGC 4736, UGC 7996, PGC 43495
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Messier 94 of M94 (ook bekend as NGC 4736) is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Jaghonde. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek[1] en deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Hoewel M94 soms as ’n staafspiraalstelsel beskryf word, is die "staaf"-struktuur skynbaar eerder ovaalvormig.[2] Die stelsel is ook besonders omdat dit twee ringstrukture het.

  1. Kepple, George Robert; Sanner, Glen W. (1998). The Night Sky Observer's Guide. Vol. 2. Willmann-Bell. p. 51. ISBN 0-943396-60-3.
  2. J. Kormendy, R. C. Kennicutt, Jr. (2004). "Secular Evolution and the Formation of Pseudobulges in Disk Galaxies". Annual Reviews of Astronomy and Astrophysics. 42 (1): 603–683. arXiv:astro-ph/0407343. Bibcode:2004ARA&A..42..603K. doi:10.1146/annurev.astro.42.053102.134024.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne