Metuchen, New Jersey | |
---|---|
Borough | |
Borough of Metuchen | |
Main Street, Metuchen, in die lente | |
Kaart van Metuchen in Middlesex County. Insetsel: Middlesex County uitgelig in die Staat van New Jersey. | |
Sensusburo kaart van Metuchen, New Jersey | |
Land | Verenigde State |
deelstaat | New Jersey |
County | Middlesex County, New Jersey |
Munisipale inkorporasie | 20 Maart 1900 |
Regering | |
• Tipe | Borough |
• Liggaam | Borough-raad |
• Burgemeester | Jonathan Busch (D, termyn eindig op 31 Desember 2023)[1] |
• Stadsbestuurder | Jay Muldoon[2] |
• Munisipale klerk | Susan Jackson[3] |
Bevolking | |
• Totaal | 13 574 |
• Skatting (2019) | 14 543 |
• Rank | 184ste uit 566 in staat 18de uit 25 in county[6] |
• Digtheid | 1 895,9/km2 (4 910,4/vk. myl) |
• Digtheidsrang | 113de uit 566 in staat 9de uit 25 in county[6] |
Tydsone | UTC−05:00 (ET) |
• Somertyd | UTC−04:00 (Oosterse Daglig Tyd (EDT) |
ZIP kode | |
Skakelkodes | 732[9] |
Webwerf | www |
Metuchen (/məˈtʌtʃən/ is 'n voorstedelike Borough wat in Middlesex County, New Jersey, Verenigde State geleë is. Dit is geleë 5 myl (8 kilometer) noordoos van New Brunswick, 19 myl (31 kilometer) suidwes van Newark, 26 myl (42 kilometer) suidwes van Jersey City, en 33 myl (53 kilometer) suidwes van Manhattan, wat alles deel vorm van die New York metropolitaanse area. Metuchen word omring deur Edison. Volgens die 2010 sensus van die Verenigde State was die borough se bevolking 13,574 siele,[4][5] welke 'n verhoging van 734 (+5.7%) reflekteer van die 12,840 siele wat tydens die sensus van 2000 getel is, wat op sy beurt verhoog het met 36 (+0.3%) van die 12,804 siele wat tydens die sensus in 1990 getel is.[11]
Metuchen is geïnkorporeer as 'n borough (kragtens 'n wet van die New Jersey-wetgewer op 20 Maart 1900) uit gedeeltes van Raritan Township (nou bekend as Edison).[12]