Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Micah Solusod | |
Geboortenaam | Micah Maxwell Solusod |
---|---|
Geboorte | 21 Augustus 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Micah Maxwell Solusod (gebore 21 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rurouni Kenshin: Origins (2012), Wolf Children (2012), Rurouni Kenshin Part II: Kyoto Inferno (2014), en Dragon Ball Z: Resurrection 'F (2015).