Michael Adamthwaite

Michael Adamthwaite
Geboortenaam Michael David Adamthwaite
Geboorte 1 September 1981 (1981-09-01) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Adamthwaite (gebore 1 September 1981) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Walking Tall (2004), Horns (2013), Warcraft (2016), en War for the Planet of the Apes (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne