Michael Bentine

Michael Bentine
Geboortenaam Michael James Bentin
Geboorte (1922-01-26)26 Januarie 1922
Sterfte 26 November 1996 (op 74)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bentine (26 Januarie 1922 – 26 November 1996) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Sandwich Man (1966) en in die televisiereekse The Bumblies (1954), ITV Play of the Week (1955), en Potty Time (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne