Michael Bergin

Michael Bergin
Geboortenaam Michael John Bergin
Geboorte 18 Maart 1969 (1969-03-18) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bergin (gebore 18 Maart 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Broken Hearts Club: A Romantic Comedy (2000) en in die televisiereeks Baywatch (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne