Michael Biehn | |
![]() | |
Geboortenaam | Michael Connell Biehn |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1956 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Biehn (gebore 31 Julie 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Aliens (1986), Tombstone (1993), en Planet Terror (2007).