Michael Bilton

Michael Bilton
Geboortenaam Robert Michael Bilton
Geboorte (1919-12-14)14 Desember 1919
Sterfte 5 November 1993 (op 73)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bilton (14 Desember 1919 – 5 November 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Fourth Protocol (1987) en in die televisiereekse The Count of Monte Cristo (1964) en To the Manor Born (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne