Michael Bowen (akteur)

Michael Bowen
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bowen (gebore 21 Junie 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jackie Brown (1997), Kill Bill: Vol. 1 (2003), Walking Tall (2004), en The Last House on the Left (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne