Michael C. Hall

Michael C. Hall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Carlyle Hall
Geboorte 1 Februarie 1971 (1971-02-01) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael C. Hall (gebore 1 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paycheck (2003) en Gamer (2009), en in die televisiereekse Six Feet Under (2001) en Dexter (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne