Michael Chernus

Michael Chernus
Geboortenaam Michael Louis Chernus[1]
Geboorte 8 Augustus 1977 (1977-08-08) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Chernus (gebore 8 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mistress America (2015) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Easy (2016).

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2018. Besoek op 25 September 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne