Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Damian | |
![]() | |
Geboorte | 26 April 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Damian (gebore 26 April 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Tamale (2006), Moondance Alexander (2007), en Free Dance (2018), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).