Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Denison | |
Geboorte | 1 November 1915 |
---|---|
Sterfte | 22 Julie 1998 (op 82) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1938–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Denison (1 November 1915 – 22 Julie 1998) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Brother Jonathan (1948), The Franchise Affair (1951), The Importance of Being Earnest (1952), en Shadowlands (1993).