Michael Dorn

Michael Dorn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Desember 1952 (1952-12-09) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Dorn (gebore 9 Desember 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: First Contact (1996), Star Trek: Insurrection (1998), en Star Trek: Nemesis (2002), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne