Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Gordon | |
Geboortenaam | Irving Kunin Gordon[1] |
---|---|
Geboorte | 6 September 1909 |
Sterfte | 29 April 1993 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Gordon (6 September 1909 – 29 April 1993) was 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Underground Agent (1942), An Act of Murder (1948), Cyrano de Bergerac (1950), en Woman in Hiding (1950).