Michael Graziadei

Michael Graziadei
Geboorte 22 September 1979 (1979-09-22) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Graziadei (gebore 22 September 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Boogeyman 2 (2007) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), CSI: Crime Scene Investigation (2000), en NCIS (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne