Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Gwisdek | |
Geboorte | 14 Januarie 1942 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Gwisdek (gebore 14 Januarie 1942) is 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Treffen in Travers (1988), Das Mambospiel (1998), Good Bye Lenin! (2003), en The Baader Meinhof Complex (2008).