Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Gwynn | |
Geboorte | 30 November 1916 |
---|---|
Sterfte | 29 Januarie 1976 (op 59) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Gwynn (30 November 1916 – 29 Januarie 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Revenge of Frankenstein (1958), Village of the Damned (1960), Jason and the Argonauts (1963), en Cleopatra (1963).