Michael Jace

Michael Jace
Geboorte 13 Julie 1962 (1962-07-13) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Jace (gebore 13 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strange Days (1995), The Replacements (2000), en State of Play (2009), en in die televisiereeks The Shield (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne