Michael Jeter

Michael Jeter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1952-08-26)26 Augustus 1952
Sterfte 30 Maart 2003 (op 50)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1979–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Jeter (26 Augustus 1952 – 30 Maart 2003) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Mile (1999), Jurassic Park III (2001), en Open Range (2003), en in die televisiereeks Evening Shade (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne