Michael K. Williams | |
Geboortenaam | Michael Kenneth Williams |
---|---|
Geboorte | 22 November 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael K. Williams (gebore 22 November 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 12 Years a Slave (2013) en Assassin's Creed (2016), en in die televisiereekse The Wire (2002) en Boardwalk Empire (2010).