Michael Kremer | |
![]() | |
Michael Robert Kremer
| |
Gebore | 12 November 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Ekonomie |
Instelling(s) | Harvard-universiteit |
Alma mater | Harvard-universiteit (BA, MA & PhD) |
Bekend vir | Ontwikkelingsekonomie, Onderwysekonomie, Gesondheidsekonomie, O-Ringteorie van ekonomiese ontwikkeling |
Invloed op | Esther Duflo |
Toekennings | Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe (2019) |
Michael Robert Kremer (gebore op 12 November 1964)[1] is 'n Amerikaanse ontwikkelingsekonoom wat die Gates-professor in ontwikkelende samelewings aan die Harvard-universiteit is. In 2019 word hy saam met Abhijit Banerjee en Esther Duflo, die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, toegeken "vir hul eksperimentele benadering om wêreldwye armoede te verlig."