Michael Landon

Michael Landon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eugene Maurice Orowitz
Geboorte (1936-10-31)31 Oktober 1936
Sterfte 1 Julie 1991 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 9, insluitende Mark Landon
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1956–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Landon (31 Oktober 1936 – 1 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bonanza (1959), Little House on the Prairie (1974), en Highway to Heaven (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne