Michael Learned

Michael Learned
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 April 1939 (1939-04-09) (85 jaar oud)
Washington, D.C., Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1961-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Learned (gebore 9 April 1939) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dragon: The Bruce Lee Story (1993) en in die televisiereekse The Waltons (1972), Nurse (1981), en American Playhouse (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne