Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael McDonald | |
Geboortenaam | Michael James McDonald |
---|---|
Geboorte | 31 Desember 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael McDonald (gebore 31 Desember 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember (2002) en Spy (2015), en in die televisiereekse MADtv (1995) en Cougar Town (2009).