Michael Parks | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2, insluitende James Parks |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1958–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Parks is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kill Bill: Vol. 2 (2004) en Tusk (2014), en in die televisiereeks Then Came Bronson (1969).