Michael Pitt

Michael Pitt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Pitt is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dreamers (2003), Funny Games (2007), Seven Psychopaths (2012), en I Origins (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne