Michael Rapaport

Michael Rapaport
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rapaport in 2015

Geboortenaam Michael David Rapaport
Geboorte 20 Maart 1970 (1970-03-20) (54 jaar oud)
New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Rapaport (gebore 20 Maart 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente True Romance (1993), Beautiful Girls (1996), Deep Blue Sea (1999), en The 6th Day (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne