Michael Richards | |
![]() | |
Geboortenaam | Michael Anthony Richards |
---|---|
Geboorte | 24 Julie 1949 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Richards (gebore 24 Julie 1949) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente UHF (1989), Problem Child (1990), en Airheads (1994), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).