Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Sabatino | |
Geboorte | 25 Junie 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Sabatino (gebore 25 Junie 1955) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Days of Our Lives (1965), Venice the Series (2009), en The Inn (2013).