Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Schoeffling | |
Geboortenaam | Michael Earl Schoeffling |
---|---|
Geboorte | 10 Desember 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1984–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Schoeffling (gebore 10 Desember 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), Vision Quest (1985), Mermaids (1990), en Wild Hearts Can't Be Broken (1991).