Michael Talbott

Michael Talbott
Geboorte 2 Februarie 1955 (1955-02-02) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1973–2001, 2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Talbott (gebore 2 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente First Blood (1982), National Lampoon's Vacation (1983), en Manhunter (1986), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne