Michael-Leon Wooley

Michael-Leon Wooley
Geboorte 29 Maart 1971 (1971-03-29) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael-Leon Wooley (gebore 29 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dreamgirls (2006), The Princess and the Frog (2009), en Premium Rush (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne