Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Michele | |
Geboortenaam | Michael Michele Williams |
---|---|
Geboorte | 30 Augustus 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Michele (gebore 30 Augustus 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente New Jack City (1991), Ali (2001), en How to Lose a Guy in 10 Days (2003), en in die televisiereeks ER (1994).