Michael Ontkean

Michael Ontkean
Geboortenaam Michael Leonard Ontkean
Geboorte 24 Januarie 1946 (1946-01-24) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Ontkean (gebore 24 Januarie 1946) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slap Shot (1977) en Willie & Phil (1980), en in die televisiereekse Twin Peaks (1990) en North Shore (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne