Michelle Borth

Michelle Borth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Augustus 1978 (1978-08-19) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Borth (gebore 19 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Good Old Fashioned Orgy (2011), Teenage Cocktail (2016), en Shazam! (2019), en in die televisiereeks Hawaii Five-0 (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne