Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michelle Forbes | |
![]() | |
Geboortenaam | Michelle Renee Forbes Guajardo |
---|---|
Geboorte | 8 Januarie 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michelle Forbes (gebore 8 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kalifornia (1993) en Escape from L.A. (1996), en in die televisiereekse 24 (2001) en True Blood (2008).