Michelle Pfeiffer | |
Geboortenaam | Michelle Marie Pfeiffer |
---|---|
Geboorte | 29 April 1958 Santa Ana, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michelle Pfeiffer (gebore 29 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dangerous Minds (1995), One Fine Day (1996), What Lies Beneath (2000), en Hairspray (2007).