Michelle Phillips | |
![]() | |
Geboortenaam | Holly Michelle Gilliam |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Chynna Phillips |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1965–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michelle Phillips (gebore 4 Junie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dillinger (1973), Congo (1995), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).