Michelle Ruff

Michelle Ruff
Geboortenaam Michelle Suzanne Ruff
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Ruff (gebore 22 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Akira (1988) en Resident Evil: Degeneration (2008), en in die televisiereekse Bleach: Burîchu (2004) en Lupin the Third: A Woman Called Fujiko Mine (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne