Michelle Stafford

Michelle Stafford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 September 1965 (1965-09-14) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michelle Stafford (gebore 14 September 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Double Jeopardy (1999) en Parker (2013), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne