Michelle Rodriguez | |
Rodriguez in 2018
| |
Geboortenaam | Mayte Michelle Rodriguez |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1978 San Antonio, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michelle Rodriguez (gebore 12 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girlfight (2000), The Fast and the Furious (2001), en Avatar (2009).