Middeleeuse teater

Middeleeuse teater verwys na opvoerings in die tydperk tussen die val van die Wes-Romeinse Ryk in die 5de eeu  n.C. en die begin van die Renaissance omstreeks die 15de eeu. Dit sluit ’n verskeidenheid genres in, soos liturgiese, misterie-, mirakel- en moraliteitsdramas.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne