Mike Binder

Mike Binder
Geboorte 2 Junie 1958 (1958-06-02) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike Binder (gebore 2 Junie 1958) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Reign Over Me (2007) en Keep Calm, en in die televisiereeks The Mind of the Married Man (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne