Mike Myers

Mike Myers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Myers in 2010

Geboortenaam Michael John Myers
Geboorte 25 Mei 1963 (1963-05-25) (61 jaar oud)
Scarborough, Toronto, Kanada
Nasionaliteit Amerikaans, Kanadees
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike Myers (gebore 25 Mei 1963) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers: International Man of Mystery (1997), Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999), Austin Powers in Goldmember (2002), en The Love Guru (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne